Virus (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf Virus (dubbelsinnigheid))
Virus kan na een van die volgende verwys:
- Biologiese virus, 'n mikroskopiese parasiet wat selle in biologiese organismes besmet.
- Rekenaarvirus, 'n toepassing wat skadelik vir rekenaars is.
- Voormalige handelsmerk vir motorkarre in Frankryk.
- Verskeie rolprente het al die titel Virus gehad (1980, 1995 en 1999).