Viswanathan Anand
Indiese skaakspeler
Viswanathan (Vishy) Anand (gebore 11 Desember 1969) is 'n Indiese skaakspeler en 'n voormalige wêreldkampioen.
Viswanathan Anand | |
Anand in 2009
| |
Naam | Anand Vishwanathan |
---|---|
Geboorte | 11 Desember 1969 Mayiladuthurai, Tamil Nadu, Indië |
Nasionaliteit(e) | Indië |
Titel | Grootmeester 1988 |
FIDE rang | No. 8 (November 2018) |
Beste gradering | 2817 (Maart 2011) |
Wêreldkampioen | 2000–2002 (FIDE) 2007–2013 |
Anand was Indië se eerste grootmeester in 1988.[1]
Vroeë lewe
wysigViswanathan Anand was gebore op 11 Desember 1969 in Mayiladuthurai, Tamil Nadu in 'n Tamil Brahmin familie.[2][3]
Wêreldkampioen
wysigHy was wêreldkampioen vanaf 2000 tot 2002, die eerste persoon vanaf Asië om die titel te wen.
Verwysings
wysig- ↑ More questions than answers, research.ibm.com
- ↑ "Vishy Anand: 'Chess is like acting'". ChessBase (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 1 Desember 2014.
- ↑ "Viswanathan Anand: Who is he?". India Today (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2015. Besoek op 1 Desember 2014.