Vivian Bonnell
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vivian Bonnell (23 Mei 1924 – 18 November 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente For Pete's Sake (1974), Teachers (1984), Summer School (1987), en Ghost (1990).
Vivian Bonnell | |
Geboortenaam | Enid Mosier[1] |
---|---|
Geboorte | 23 Mei 1924 |
Sterfte | 18 November 2003 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1974: For Pete's Sake
- 1984: Teachers
- 1987: Summer School
- 1990: Ghost
Televisiereekse
wysig- 1968: The Donald O'Connor Show
Televisierolprente
wysig- 1972: Clerow Wilson and the Miracle of P.S. 14
- 1975: America, You're On
- 1984: The Hoboken Chicken Emergency
- 1988: The Return of Desperado
Verwysings
wysig- ↑ "Enid Mosier (alt. Vivian Bonnell)". The Caribbean Memory Project (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2019. Besoek op 12 Desember 2016.