Vlaams Bijbelgenootschap

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Die Vlaams Bijbelgenootschap ((af) Vlaamse Bybelgenootskap) is ’n Christelike interkerklike organisasie wat, net soos die Vlaamse Bijbelstichting en die Katholieke Bijbelstichting, Bybels versprei en die Bybelgebruik in Vlaandere aanmoedig. Die VBG is lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe; ’n wêreldwye organisasie waarvan meer as 145 Bybelgenootskappe lede is. Die Bybelgenootskappe vertaal, druk en versprei die Bybel in samewerking met die plaaslike kerke in alle dele en alle tale van die wêreld.

Eksterne skakels

wysig