Vladimir Ivanov

Kirgisiese model

Vladimir Ivanov (20 September 1988 in Kirgisië, destyds Sowjetunie) is 'n Russies-Amerikaanse fotomodel wat tans deur die agentskap JE Model Management in San Francisco, Kalifornië verteenwoordig word. Hy het onder meer bekendheid verwerf met Steven Meisel se televisie-advertensie vir Calvin Klein Jeans in 2009 wat so gewaagd was dat dit op die Amerikaanse mark verban is.[1][2]

VerwysingsWysig

Eksterne mediaWysig

Sosiale media