Vladimir Ivanov (model)
Kirgisiese model
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vladimir Ivanov (20 September 1988 in Kirgisië, destyds Sowjetunie) is 'n Russies-Amerikaanse fotomodel wat tans deur die agentskap JE Model Management in San Francisco, Kalifornië verteenwoordig word. Hy het onder meer bekendheid verwerf met Steven Meisel se televisie-advertensie vir Calvin Klein Jeans in 2009 wat so gewaagd was dat dit op die Amerikaanse mark verban is.[1][2]
Verwysings
wysig- ↑ models.com: Vladimir Ivanov. Besoek op 12 Februarie 2020
- ↑ "upscalehype.com, 31 Januarie 2009: Hyped: Banned Spring 2009 Calvin Klein Jeans Commercial. Besoek op 12 Februarie 2009". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 12 Februarie 2020.
Eksterne media
wysig- Sosiale media