Vlag van die Chathameilande
Die Chathameilande, amptelik deel van Nieu-Seeland, gebruik die vlag van Nieu-Seeland as vlag. Die nieamptelike vlag vertoon ’n enkele blou baan met ’n geel halfsirkel in die boonste helfte waarin ’n groen silhoeët van die eiland is.
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Ontwerp | ’n Enkele blou baan met ’n geel halfsirkel in die boonste helfte waarin ’n groen silhoeët van die eiland is. |
Ander vlae
wysig-
Amptelike vlag van die eiland
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Chathameilande. |
- (en) Chathameilande by Flags of the World.