Vlammende drankie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vlammende drankies sluit mengeldrankies met ’n klein hoeveelheid vlambare hoëvlakalkohol in wat ontbrand word voordat dit geniet word. Die vlamme is versierend en verander nie opvallend die geur van die drankie nie. Vlammende mengeldrankies is aanskouliker in ’n halfdonker omgewing waar die vlamme meer sigbaar is.
Lys van vlammende drankies
wysig- Backdraft
- Flaming B-52
- Blue blazer
- Flaming Dr Pepper – (bevat geen Dr Pepper nie.)
- Flaming Sambuca
- Flaming Green Dragon - Creme de Menth en Everclear
Gevare
wysigVlammende drankies is vanselfsprekend ’n brandgevaar en moet nie deur onervarenes probeer word nie. Die drinkers moet daarop let dat die glase steeds warm is nadat die vlamme uitgeblus is, wat brandwonde kan veroorsaak.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vlammende drankies. |