Vlieëpoortberge
bergreeks in Suid-Afrika
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Vlieëpoortberge is 'n bergreeks in die Waterberg-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Vlieëpoortberge | |
---|---|
Ligging | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 312 meter bo seevlak |
Reeks | Witfonteinrant |
Koördinate | 24°42′02″S 27°12′24″O / 24.70057°S 27.2066°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Vlieëpoortberge by Geonames.org (cc-by)