Vlugsone van diere
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die vlugsone van 'n dier is die gebied rondom 'n dier waar inbreuk deur 'n potensiële roofdier of 'n bedreiging, insluitend mense, ervaar word. Betreding van hierdie gebied sal veroorsaak dat die dier alarm maak en ontsnapgedrag toon. Die vlugsone word bepaal deur die dier se vlugafstand, soms genoem vluginstellingafstand (VIA)[2] wat horisontaal van die dier af strek, maar soms vertikaal. Dit kan ook ontsnapafstand, of waarskuwingafstand genoem word.
Verwysings
wysig- ↑ "Conservation buffers: design guidelines for buffers, corridors, and greenways". Gen. Tech. Rep. SRS-109. 2008.
- ↑ 2,0 2,1 bufferguidelines.