Volkswagen Scirocco
Die Volkswagen Scirocco is 'n kompakte sportkoepee wat sedert 1974 deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word, en bemark is oor drie geslagte.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Duitsland Volkswagen |
Produksie | 1974–huidig |
Ontwerper | Herbert Schäfer |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgesinsmotor |
Bakstyl | 3-deur coupé |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaangedrewe |
Platform | Volkswagen Groep A1 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L I4 (petrol) 1.5 L I4 (petrol) 1.6 L I4 (petrol) 1.7 L I4 (petrol) 1.8 L I4 (petrol) |
Ratkas | 4- of 5-gang handrat 3-gang outomaties |
Lengte | 4210 mm |
Breedte | 1645 mm |
Hoogte | 1305 mm |
Asafstand | 2400 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Volkswagen Karmann Ghia |
Opvolger | Volkswagen Corrado |
Variante | Volkswagen Golf Volkswagen Jetta |
Volkswagen het sy reeks in 2008 uitgebrei met die vrystelling van die Passat CC, 'n vierdeurkoepee-weergawe van die Passat.