Volvo RM12
Die Volvo RM12 is 'n lae-omleiding nabrandturbowaaierstraalmotor wat ontwikkel is vir die Saab JAS 39 Gripen vegvliegtuig. Die RM12 word deur Volvo Aero (nou GKN Aerospace Engine Systems) gebou as 'n weergawe van die General Electric F404.
RM12 | |
---|---|
'n Gripen vertoon sy Volvo-straalmotor | |
Tipe | Turbowaaier |
Vervaardiger | Volvo |
Ontwerp deur | General Electric |
Nooiensvlug | 1978 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Saab JAS 39 Gripen |
Ontwikkel van | General Electric F404 |
Algemene eienskappe
wysig- Tipe: Nabrandturbowaaier
- Lengte: 4.04 m (159 dm)
- Omtrek: 0.889 m (35 dm)
- Droë massa: 1 055 kg (2 326 lb)
Werkverrigting
wysig- Maksimum stukrag:
- 54 kN (12,100 lb-vt) gewoonweg
- 80.5 kN (18,100 lb-vt) met nabrander
- Algehele drukverhouding: 27.5:1
- Omleidingsverhouding: 0.31:1
- Lugmassavloei: 68kg/s
- Spesifieke brandstofverbruik:
- Gewoon: 1.2 kg/s (0.844 lb/(lb-vt*u))
- Volle nabrander: 4 kg/s (1.79 lb/(lb-vt*u))
- Stukrag-tot-massaverhouding: 7.8:1 (76.0 N/kg)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |