Von Ahnska magasinet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Von Ahnska magasinet is 'n hawepakhuis in Umeå, Swede wat in die stad se hoofstraat, Storgatan geleë is. Die pakhuis was oorspronklik 'n houtskuur wat in 1887 deur luitenant-kolonel Ludwig August von Hedenberg gebou is. Die argitek, Carl Fridolf Engelbert Sandgren het die skuur ontwerp.
Die gebou oorleef die groot brand in Umeå in 1888 en is deur die Duitse koopman Johan Viktor von Ahn gekoop en verder na die Ume-rivier uitgebrei.[1]
Die pakhuis is nou in besit van Umeå Energi. Die Von Ahnska magasinet is sedert 1980 'n beskermde monument in Swede. [2]
Verwysings
wysig- ↑ (sv) Kultur Umeå Energi AB
- ↑ (sv) Von Ahnska Magasinet, Västerbottons museum Geargiveer 4 Mei 2014 op Wayback Machine
Wikimedia Commons bevat media in verband met Von Ahnska magasinet. |