Laaigraaf
(Aangestuur vanaf Voorlaaier)
'n Laaigraaf is 'n swaartoerusting masjien wat gebruik word in konstruksiewerk. Dit kan materiaal soos teer, puin, vullis, sneeu, voeding, gruis, rou voedsel, herwinde materiaal, rots, sand, houtstompe, ens. in of op 'n vragmotor, vervoerband, vervoerhopper, of spoorwegtrok laai.
Beskrywing
wysig'n Laaigraaf is 'n tipe trekker, gewoonlik met wiele, soms op spore, wat 'n voorgemonteerde vierkantige wye bak verbind aan die einde van twee valarms. Dit kan los materiaal vanaf die grond opskep, soos vullis, sand of gruis, en dit beweeg van een plek na 'n ander sonder om die materiaal oor die grond te stoot. 'n Laaigraaf word algemeen gebruik om gestoor materiaal te beweeg en dit in 'n wagtende vragmotor se bak te stort, of in 'n oop loopgraafuitgrawing.
Galery
wysig-
'n Hanomag-laaier
-
DK45 sonder en met tande op die laaibak
-
UNIMOG toegerus met 'n laaigraaf en slootgrawer
-
'n Relatiewe klein laaigraaf
-
'n Houtlaaier met 'n spesialiseerde klou om stompe vir 'n saagmeule te laai
-
'n Caterpillar 950K by 'n konstruksieperseel
-
Vooraansig van Caterpillar 930G toegerus met 'n laaihark
-
'n Kompakte veeldoeltrekker met 'n aangehegte laaigraaf