Vriesbrand
Vriesbrand (Engels: "frostbite") is 'n mediese toestand waarin gelokaliseerde skade veroorsaak word aan die vel en ander weefsel as gevolg van bevriesing. Vriesbrand gebeur meestal aan liggaamsdele verste van die hart (tone en vingers) en dele met 'n groot blootgestelde area.
Vriesbrand | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Letsels aan die vingers | ||
ICD-10 | T33-T35 | |
ICD-9 | 991.0-991.3 | |
Mediese waarskuwing |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Frostbite. |