Vryheidsparty (Denemarke)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Vryheidsparty (Deens: Frihedspartiet, FP) is ’n Deense Christen-demokratiese politieke party.
Frihedspartiet | |
FP | |
Leier | Ruth Evensen |
---|---|
Gestig | 2007 |
Voorafgegaan deur | Partij voor Vrijheid en Vooruitgang |
Hoofkwartier | Smedegade 3, 4941 Bandholm |
Ideologie | Euroskeptisisme |
Internasionale affiliasie | Geen |
Webblad | frihedskaemperne.dk |
Die party is op 7 Julie 2007 deur Ruth Evensen gestig, wat vroeër ’n pastoor van die Faderhuset evangeliese sekte was, Eivind Fønss en Agner Dalgaard.[1] Hul hoofkwartier is in 8 Jernbanevej 4230 Skælskor gestasioneer.
Een van die party se kernbeleide is die teenkanting van vrye aborsies. Dit is trouens dieselfde dag in die lewe geroep toe die Christen-Demokrate aangekondig het dat hul nie meer vrye aborsie teenstaan nie.[2]