Vuursteen
(Aangestuur vanaf Vuurklip)
Vuursteen, ook bekend as vuurklip[1], is 'n sedimentêre kriptokristallyne vorm van die mineraal kwarts,[2][3] gekategoriseer as die variëteit van chert wat in kryt of mergel-kalksteen voorkom.
Vuurklip is histories wyd gebruik om klipgereedskap te maak en om vure te begin.
Verwysings
wysig- ↑ http://www.taalmuseum.co.za/rookmus-tonteldoos-en-kwispedoor/
- ↑ Sjabloon:WebMineral. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2021. Besoek op 4 Maart 2022.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) (page contains java applets depicting 3D molecular structure) - ↑ "Flint and Chert". quartzpage.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2018. Besoek op 30 Maart 2008.