Vyehoekrivier
Die Vyehoekrivier vloei in die noordooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Vyehoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Ohrigstadrivier |
Monding-hoogte | 1 015 m |
Koördinate: 24°40′33.8″S 30°38′59″O / 24.676056°S 30.64972°O |
Ontspring en roete
wysigDie rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond saam met die Kaspersnekrivier uit in die Ohrigstadrivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Vyehoekrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)