W- en Z-bosone
Die W- en Z-bosone (saam bekend as die swak bosone) is die kragdraende elementêre deeltjies wat as bemiddelaar optree vir die swak wisselwerking. Hul simbole is W+, W- en Z. Die twee W-bosone het onderskeidelik ’n positiewe en negatiewe elektriese lading van 1 en is mekaar se antideeltjie. Die Z-boson is elektries neutraal en is sy eie antideeltjie. Al drie het ’n baie kort leeftyd. Hul ontdekking was ’n groot bydrae tot wat die Standaardmodel van deeltjiefisika genoem word.
W- en Z-bosone | ||
Die W- en Z-bosone is regs op die Standaardmodel. | ||
Samestelling | Elementêre deeltjies | |
Statistiek | Bosonies | |
Groep | Ykbosone | |
Wisselwerking | Swak | |
Geteoretiseer | Sheldon Glashow, Steven Weinberg, Abdus Salam (1968) | |
Ontdek | CERN, 1983 | |
Massa | W: 80,385±0,015 GeV/c2[1] Z: 91,1876±0,0021 GeV/c2[1][2] | |
Verval in | W: ±1 e Z: 0 e | |
Spin | 1 | |
Swak isospin | W: ±1 Z: 0 | |
Swak hiperlading | 0 |
Eksterne skakels
wysig
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
- ↑ 1,0 1,1 J. Beringer; et al. (2012). "2012 Review of Particle Physics - Gauge and Higgs Bosons" (PDF). Physical Review D. 86: 1. Bibcode:2012PhRvD..86a0001B. doi:10.1103/PhysRevD.86.010001.
- ↑ Grünewald, M. W.; Gurtu, A. (2013). "The Mass and Width of the W Boson" (PDF).