W3C
Die W3C (Engelse afkorting vir World Wide Web Consortium) is 'n organisasie wat in 2004 deur Sir Tim Berners-Lee gestig is om die ontwikkeling van die web (die WWW of W3) voort te sit. Hulle lê ook standaarde vir web-gebaseerde tale neer en probeer om hulle te verbeter.
Van die standaarde waarna hulle omsien sluit in:
- HTML, HyperText Markup Language
- XHTML, Extensible HyperText Markup Language
- CSS, Cascading Style Sheets
- XML, Extensible Markup Language
Teen 2 April 2010 het die W3C 328 lede gehad.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Current Members - W3C". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020. Besoek op 2 April 2010.