Waaihoekberge
Die Waaihoekberge lê suidoos van Tulbagh in die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, en is 'n deel van die Kaapse Plooigordel.
Koördinate by 33°28′18″S 19°17′56″O / 33.4716°S 19.29897°O
Eksterne skakel
wysig- Waaihoek: Climbing, Hiking & Mountaineering by SummitPost