Waboomsberge
bergreeks in Suid-Afrika
Die Waboomsberge is 'n bergreeks wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Kaapse Wynlande-distrik van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1]
Waboomsberge | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1413 meter bo seevlak |
Lengte | 18 km |
Rigting | Noordoos? |
Reeks | Kaapse Plooigordel |
Koördinate | 33°37′32″S 20°15′50″O / 33.62558°S 20.26378°O |
Die heuningkoeksuikerbos (Protea sulphurea) kom onder andere hier voor.