Wallenstein (televisiereeks)

Wallenstein is 'n historiese televisiereeks in vier dele wat in koproduksie deur die Duitse, Oostenrykse en Switserse openbare uitsaaiers ZDF, ORF en SRF in 1978 vervaardig is en die lewe en militêre loopbaan van die Boheemse militaris en politikus Albrecht von Wallenstein (1583−1634) behandel. Die Duitse toneelakteur Rolf Boysen (1920−2014) het die titelrol vertolk. Die draaiboek, wat deur Leopold Ahlsen geskryf is, baseer op die historikus Golo Mann se gelyknamige biografie van 1971.

Wallenstein
Genre Historiese drama
Geskryf deur Leopold Ahlsen
Geregisseer deur Franz Peter Wirth
Met Rolf Boysen (Albrecht von Wallenstein)
Romuald Pekny (Ferdinand II)
Werner Kreindl (Maximiliaan I)
Ernst Fritz Fürbringer (Tilly)
Karl Schwetter (Eggenberg)
Karl Walter Diess (Collalto)
Hans Caninenberg (Vader Wilhelm Lamormaini)
Rolf Becker (Piccolomini)
Christian Reiner (Frederik V)
Reinhild Solf (Elisabeth van Boheme)
Udo Vioff (Wilhelm Slawata)
Wolfgang Preiss (Thurn)
Rainer von Artenfels (Senno)
Friedrich Gröndahl (Liechtenstein)
Jiri Klem (Martinitz)
Emil Stöhr (Khlesl)
Heinz Weiss (Zierotin)
Claudia Gerstäcker (Keiserin Anna)
Robert Tessen (Keiser Matthias)
Erika Deutinger (Isabella, tweede vrou van Wallenstein)
Vertel deur Günther Sauer
Komponis(te) Eugen Thomass
Oorsprong Duitsland, Oostenryk, Switserland
Taal Duits
Aantal seisoene 1
Aantal episodes 4
Produksie
Vervaardiger(s) Helmut Pigge
Kinematografie Gernot Roll
Uitsending
Oorspronklike kanaal ZDF, ORF, SRF
Beeldformaat (SDTV),
576i (SDTV)
Klankformaat 1.0 monouraal
Eerste lopie 19 - 29 November 1978
Oorspronklike lopie 19 November 1978

DVD-vrystellings

wysig
Land Datum Ateljee Tipe Aantal DVDs Speeltyd Klankbane Klankformaat Skermformaat Bonus
Duitsland 26 Februarie 2010 S.A.D. Home Entertainment DVD-boks 4 407 minute Duits Dolby Digital 2.0 (Dual Mono) Volskerm 1,33:1 Portret van Golo Mann (54 min.), boekie
Duitsland 26 Mei 2017 ALIVE / Fernsehjuwelen DVD-boks 4 407 minute Duits Dolby Digital 2.0 (Dual Mono) Volskerm 1,33:1 Günter Gaus gesels met Golo Mann oor Wallenstein (80 min.), Marcel Reich-Ranicki gesels oor Golo Mann (60 min.), portret van Golo Mann deur Günter Grass (54 min.), boekie met agtergronde en biografieë van hoofkarakters

Eksterne skakels

wysig
Media