Walliese Wikipedia

Walliese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-cy.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Wallies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL cy.wikipedia.org

Die Walliese Wikipedia is die Walliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 134 700 artikels, en is die 62ste grootste Wikipedia.