Walter Sande
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Walter Sande (9 Julie 1906 – 22 November 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Have and Have Not (1944), Dakota Lil (1950), Bad Day at Black Rock (1955), en Johnny Tremain (1957).
Walter Sande | |
Geboorte | 9 Julie 1906 |
---|---|
Sterfte | 22 November 1971 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1941: The Iron Claw
- 1942: Don Winslow of the Navy
- 1943: Don Winslow of the Coast Guard
- 1944: To Have and Have Not
- 1944: I Love a Soldier
- 1948: Half Past Midnight
- 1950: Dakota Lil
- 1952: Bomba and the Jungle Girl
- 1952: Red Planet Mars
- 1952: The Steel Trap
- 1955: Bad Day at Black Rock
- 1955: The Lone Ranger Story
- 1957: Johnny Tremain
Televisiereekse
wysig- 1947: Public Prosecutor
- 1951: Dragnet
- 1956: Zane Grey Theater
- 1957: The Adventures of Tugboat Annie
- 1963: The Farmer's Daughter
Televisierolprente
wysig- 1960: Simon Lash: The Black Book