Walter van den Broeck
Vlaamse skrywer en dramaturg
Walter Stefaan Karel van den Broeck (gebore 28 Maart 1941 in Olen) is 'n Vlaamse skrywer en dramaturg. Hy gradueer as opvoedkundige in Nederlands en Geskiedenis (Lier).
In 1965 stig hy die tydskrif Heibel saam met Frans Depeuter en Robin Hannelore. In 1974 bedank hy as onderwyser en word hoofredakteur van Turnhout Ekspres. Hy is sedert 1979 lid van die redaksie van die Nieuw Vlaams Tijdschrift.
Hy word bekend vanweë sy toneelstuk Groenten uit Balen en die roman Brief aan Boudewijn, wat opgevolg word deur die tetralogie Het beleg van Laken.
In 2010 skryf hy die draaiboek vir 'n strokiesprent deur Reinhart.[1]
Bibliografie
wysig- De troonopvolger (1967)
- Lang weekend (1968)
- 1 cola met 6 rietjes (1969)
- 362.880 x Jef Geys (1970)
- Mietje Porselein en Lili Spring-in-'t Veld (1970)
- Groenten uit Balen (1972)
- In beslag genome. Een politiek-erotische satire (1972)
- Mazelen (1972)
- De dag dat Lester Saigon kwam (1974)
- Een andere Vermeer (1974)
- Greenwich (1974)
- Aantekeningen van een stambewaarder (1977)
- De rekening van het kind (1977)
- Het wemelbed (1978)
- Tot nut van 't Algemeen (1979)
- Brief aan Boudewijn (1980)
- Au bouillon belge (1981)
- Het beleg van Laken (1985)
- Aangewaaid (1986)
- ¡Querido hermano! (1988)
- Gek leven na het bal! (1989)
- Het proces Xhenceval (1990)
- Het gevallen baken (1991)
- Het leven na beklag (1992)
- Amanda en de widowmaker (1994)
- Verdwaalde-pos (1998)
- Een lichtgevoelige jongen (2001)
- Troïka voor spoken (met Frans Depeuter en Robin Hannelore, 1970)
- Tien jaar later (Nieuw Vlaams Tijdschrift-cahier, 1982)
Toekennings
wysig- 1972 - Beste kinderboek van die provinsie Antwerpen
- 1973 - Letterkundige prys van die provinsie Antwerpen
- 1981 - Sabam-prys
- 1981 - Dirk Martens-prys
- 1982 - Henriette Roland Holst-prys
- 1982 - Driejaarlijkse Staatsprijs voor Toneel
- 1992 - Belgische Staatsprijs voor Vlaams verhalend proza
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Walter van den Broeck stripscenarist". 26 Maart 2010.
Eksterne skakels
wysig- Walter van den Broeck
- Walter van den Broeck
- Willem M. Roggeman, 'Walter van den Broeck' In: Beroepsgeheim 4 (1983)