Hwange
(Aangestuur vanaf Wankie)
Hwange (voorheen Wankie) is 'n dorp in westelike Zimbabwe. Volgens die 1992 sensus het die dorp 'n bevolking van 42 581 gehad. Hwange is ook naby die Hwange Nasionale Park geleë, die grootste in Zimbabwe.
Hwange (Wankie) | |
---|---|
Koördinate: 18°22′S 26°29′O / 18.367°S 26.483°O | |
Land | Zimbabwe |
Bevolking | |
• Totaal | 42 581 |