WannaCry-kuberaanval
Op 12 Mei 2017 was talle gebruikers van die Microsoft Windows-bedryfstelsel oor die wêreld, asook die kritieke stelsels wat daarop staatmaak, slagoffers van die kwaadwillige WannaCrypt-sagteware.[1] Ongeveer 230 000 rekenaars in 150 lande is geraak deur hierdie kuberaanvalle.[2]
As gevolg van die virus het Microsoft 'n hoogs ongewone stap geneem deur beveiligingsopdaterings vir alle kliënte te bied om Windows-stelsels wat hul hoofstroomondersteuning verloor het, te beskerm, waaronder Windows XP, Windows 8 en Windows Server 2003.[3]
Verwysings
wysig- ↑ The GenX Times Team. "WannaCry Ransomware attack computers worldwide, using NSA exploit codenamed Eternalblue" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 13 Mei 2017.
- ↑ "WannaCry Infecting More Than 230,000 Computers In 99 Countries". Eyerys (in Engels). 12 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ Surur (13 Mei 2017). "Microsoft release Wannacrypt patch for unsupported Windows XP, Windows 8 and Windows Server 2003" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 13 Mei 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie WannaCry-kuberaanval.