Warskou-opstand (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf Warskou Opstand (dubbelsinnig))
Alhoewel die mees bekende weerstandsbeweging in Warskou, Pole, die gewapende stryd van 1944 was, was daar ook 'n aantal ander opstandings wat daar plaasgevind het.
- Warskou-opstand (1794), gedurende die Kościuszko Opstand.
- Warskou-opstand (1830), op November 29, die openingsbeweging van die November Opstand.
- Warskou-opstand (1905), somtyds deur geskiedkundiges gebruik om te verwys na die stakings en onluste tydens die Revolusie van 1905.
- Warskou-opstand (1943), beter bekend as die Warskou Ghetto Opstand.
- Warskou-opstand (1944), tydens Operasie Storm van die Armia Krajowa.