Watershed
Watershed is 'n Suid-Afrikaanse pop- en rock-musiekgroep wat in 1998 in Johannesburg gestig is.[1]
Watershed | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Johannesburg, Suid-Afrika |
Genres | Pop en rock |
Jare aktief | 1998 – nou |
Etikette | EMI |
Webwerf | http://www.watershed.co.za |
Lede | Craig Hinds Nic Rush Peter Auret James Sunney Hylton Brooker |
Groeplede
wysig- Craig Hinds (hoofsanger, klavier, akoestiese kitaar)
- Nic Rush (kitaar)
- James Sunney (baskitaar)
- Peter Auret (tromme)
- Hylton Brooker (sleutelbord).
Suid-Afrikaanse diskografie
wysigHier volg Watershed se Suid-Afrikaanse diskografie. Hulle het ook albums in Duitsland en moontlik in ander lande uitgereik:
Enkelspelers
wysig- Indigo Girl (2002)
Albums
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Watershed se amptelike webtuiste (Duits en Engels)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2010. Besoek op 11 Mei 2010.
- ↑ Watershed se profiel op discogs.com
- ↑ Kennisgewing op amptelike webwerf: http://www.watershed.co.za Geargiveer 20 Junie 2010 op Wayback Machine