Wes Brown (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wes Brown (gebore 26 Januarie 1982)[1] is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Once Upon a Time (2011), Scandal (2012), en Deception (2013).
Wes Brown | |
Geboortenaam | James Wesley Brown |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: The Lady Is a Doll
- 2004: Moving Parts: Bringing the Doll to Life
- 2011: Storm War
- 2017: Christmas in Mississippi
- Now and at the Hour
- A Broken Bridge
Televisiereekse
wysig- 2008: True Blood
- 2011: Once Upon a Time
- 2012: Scandal
- 2013: Deception
- 2014: Songbyrd
Televisierolprente
wysig- 2011: Love's Everlasting Courage
- 2011: Love Begins
- 2013: Shadow on the Mesa
- 2014: June in January
- 2015: Love Under the Stars
- 2016: Christmas Cookies
- 2017: Nanny Seduction
- 2018: Under the Autumn Moon
- Christmas at Graceland
Video's
wysig- 2008: Lockjaw: Rise of the Kulev Serpent
- 2009: The Making of 'Lockjaw: Rise of the Kulev Serpent'
Eksterne skakels
wysig- Wes Brown in die Internet-rolprentdatabasis
- Wes Brown op Facebook
Verwysings
wysig- ↑ "Wes Brown". TV Guide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019. Besoek op 14 Julie 2014.