Wesley Mann

Amerikaanse akteur

Wesley Mann is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Back to the Future Part II (1989), L.A. Story (1991), But I'm a Cheerleader (1999), en Soul Surfer (2011).

Wesley Mann
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1989: Back to the Future Part II
  • 1991: L.A. Story
  • 1999: But I'm a Cheerleader
  • 2011: Soul Surfer

Televisiereekse

wysig
  • 1992: Adventures in Wonderland
  • 2014: No Small Parts

Eksterne skakels

wysig