Wieluń
Wieluń (uitspraak: [ˈvʲɛluɲ], tussen 1940-1941: Welun, tussen 1941-1942: Welungen, tussen 1942-1945: Welun, Latyn: Velun, Duits, Welun) is 'n Poolse stad met 'n bevolking van sowat 25 000.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Łódź |
Koördinate | 51°13′N 18°34′O / 51.217°N 18.567°O |
Stigting | 1217-1218 |
Stadstatus | 1283 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 16,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 25 107 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 485,6/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Janusz Walenty Antczak |
Amptelike Webwerf | wielun.eu |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Wieluń. |