Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2008
'n Sonsondergang op Mars, soos afgeneem deur die Spirit-swerwer in 2005. Omdat Mars verder van die Son is as die Aarde, lyk die Son omtrent twee derdes so groot as wat dit tydens 'n sonsondergang hier lyk.
Foto-erkenning: NASA/JPL