Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2020
Die Atacamawoestyn in die noorde van Chili word as die droogste woestyn op aarde beskou. In sommige gebiede is die jaarlikse reënval slegs 1 mm per jaar, terwyl ander weerstasies in Atacama nog nooit 'n druppeltjie reën aangeteken het nie.
Beelderkenning: Luca Galuzzi