Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2014
Portret van Benjamin Franklin in sy studeerkamer (1767) deur die Britse skilder David Martin. Die borsbeeld van Isaac Newton in die agtergrond sal sy wetenskaplike agtergrond beklemtoon.