'n Laser word gestuur tot die sentrum van die Melkweg vanuit die koepel Yepun van die Paranal-observatorium op die gelyknamige berg in Chili.