Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2015

’n Suid-Afrikaanse jagluiperd (Acinonyx jubatus jubatus) gesilhoeëtteer teen ’n vurige sonsondergang in die Okavangodelta in Botswana.