Wikipedia:Vyftienjaargemeenskap
Die Vyftienjaargemeenskap is ’n informele groep gebruikers wat al langer as 15 jaar tot die Afrikaanse Wikipedia bydra. Dit bestaan sodat mense ’n vyftien jaar van bydraes kan vier tot ’n projek waaroor hulle passievol is, om kontak tussen langtermynlede van die ensiklopedie te help vorm en om idees en kennis uit te ruil. Dit is nie bedoel om ander gebruikers uit te sluit nie, maar as ’n goedhartige erkenning van entoesiasme en toewyding. Die gemeenskap het tans 12 lede. [opdateer]
Lidmaatskap
wysigLidmaatskap, is nes die naam aandui, vir lede wat al minstens 15 jaar tot hierdie Wikipedia bydra. Lidmaatskap is heeltemal opsioneel en word vrylik toegestaan. ’n Sjabloon, {{vyftienjaargemeenskap}}, bestaan wat lede op hulle gebruikersblad kan gebruik.
Die name van lede word met die gebruik van die sjabloon outomaties in die Kategorie:Vyftienjaargemeenskap gevoeg. Die klein sjabloon {{15 Year topicon}} kan ook boaan die blad gevoeg word.