Wikivoyage
gratis reisgids wat enigiemand kan wysig
Wikivoyage | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Veeltalig |
Registrasie | Optioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | http://www.wikivoyage.org/ |
Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.
Eksterne skakels
wysig- Wikivoyage se tuisblad
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wikivoyage.
Wikimedia Stigting | |||
---|---|---|---|
Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek |