Wilko
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wilko is die Noord-Duitse variant van die ou Duitse voornaam Wilhelm.
Bekende naamdraers
wysig- Wilko von Klüchtzner (* 1877; † 1956), Duitse politikus
- Wilko Jägter (* 1939), Duitse onderwyser en afgetrede skoolhoof, skrywer en fotograaf
- Wilko Müller jr. (* 1962), Duitse Wetenskapsfiksie- en Fantasie-skrywer en redakteur van die Uitgawe SOLAR-X
- Wilko Risser (* 1982), Namibiese sokkerspeler
- Wilko Levin, Hertog von Wintzingerode-Bodenstein (1833–1907), Duitse politikus
- Wilko Zicht (* 1976), Duitse politikus en redakteur van die webwerf Wahlrecht.de