Maak hoofkeuseskerm oop

William Edward Boeing (1 Oktober 1881 – 28 September 1956) was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het.

William Boeing
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Edward Boeing
Gebore (1881-10-01)1 Oktober 1881
Detroit, Michigan
Oorlede 28 September 1956 (op 74)
Seattle, Washington
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Marie M. Ortmann
Wilhelm Böing
Beroep nyweraar
Bekend vir Stigter van Boeing Company
Eerbewyse Daniel Guggenheim-medalje (1934)
William E. Boeing (links) en Frederick B. Rentschler (regs) in 1929

Eksterne skakelsWysig