Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek. Tydens die 2011 SAMA toekennings is hy bekroon vir die Beste Afrikaanse gospel-album.

Willie Joubert
GenresGeestelike musiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
EtiketteSELECT
Webwerfhttp://www.williejoubert.co.za/

Willie is getroud met Natasha Joubert, 'n sangeres in eie reg.

DiskografieWysig

  • God van wonders
  • Dis 'n nuwe dag
  • Hold on to your faith
  • There is a river

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig