Wilmington, Massachusetts

Wilmington is 'n dorp in die deelstaat Massachusetts ongeveer 22 km noordwes van Boston. Die nedersetting is in 1665 gestig en in 1730 geïnkorporeer. Baie geboue uit hierdie tydperk het bewaar gebly en gee 'n besondere historiese karakter aan Wilmington.

Wilmington

Kaart Seël
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Massachusetts
 County Middlesex
 Koördinate 42°33′N 71°10′W / 42.550°N 71.167°W / 42.550; -71.167
 Stigting 1665
 Geïnkorporeer op 1730
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 29 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 22 325
 - Bevolkingsdigtheid 500/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Jeffrey M. Hull
 Amptelike Webwerf town.wilmington.ma.us Geargiveer 12 Februarie 2006 op Wayback Machine
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.