Wilson Cruz
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wilson Cruz (gebore 27 Desember 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse My So-Called Life (1994), Red Band Society (2014), 13 Reasons Why (2017), en Star Trek: Discovery (2017).
Wilson Cruz | |
Geboortenaam | Wilson Echevarría |
---|---|
Geboorte | 27 Desember 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1996: Beat the Bash
- 1997: All Over Me
- 1997: Joyride
- 2003: Party Monster
- 2006: Coffee Date
- 2008: The Ode
- 2012: The People I've Slept With
- 2013: Meth Head
Televisiereekse
wysig- 1994: My So-Called Life
- 2005: Noah's Arc
- 2006: Child Star Confidential
- 2007: Rick & Steve the Happiest Gay Couple in All the World
- 2012: The Finder
- 2014: Red Band Society
- 2017: 13 Reasons Why
- 2017: Star Trek: Discovery
- 2017: Fridays
Televisierolprente
wysig- 2002: The Perfect Pitch
- 2004: Totally Gayer
- 2006: The Out 100
- 2007: The Visible Vote '08- A Presidential Forum
- 2018: 29th Annual GLAAD Media Awards
Video's
wysig- 2007: The Brewing of Coffee Date
- 2007: My So-Called Life: The Friends
- 2007: My So-Called Life: Angela
- 2007: Coffee Date: Deleted Scenes
- 2007: Coffee Date: Gag Reel