Wim Wenders
Ernst Wilhelm (Wim) Wenders (Düsseldorf, 14 Augustus 1945) is 'n Duitse rolprentregisseur en maker van dokumentêre prente. Hy word as een van die belangrikste regisseurs van die Duitse na-oorlogse outeursfilm beskou, wat vanaf die einde van die sestigerjare opslae in die internasionale teater gemaak het. Hy is sedert 1996 die president van die Europese Film Akademie in Berlyn.
Wim Wenders | |
Wenders in 2008
| |
Geboortenaam | Ernst Wilhelm Wenders |
---|---|
Geboorte | 14 Augustus 1945 Düsseldorf |
Nasionaliteit | Duitsland |
Beroep(e) | Filmmaker |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- 1970: Summer in the City
- 1972: Die Angst des Tormanns beim Elfmeter
- 1973: Der scharlachrote Buchstabe
- 1974: Alice in den Städten
- 1975: Falsche Bewegung
- 1976: Im Lauf der Zeit
- 1977: Der amerikanische Freund
- 1980: Lightning Over Water (in samewerking met Nicholas Ray)
- 1982: Hammett
- 1982: Chambre 666
- 1982: Der Stand der Dinge
- 1984: Paris, Texas
- 1985: Tokyo-Ga
- 1987: Der Himmel über Berlin
- 1989: Aufzeichnungen zu Kleidern und Städten
- 1991: Bis ans Ende der Welt
- 1993: In weiter Ferne, so nah!
- 1994: Lisbon Story
- 1995: A di là delle nuvole (in samewerking met Michelangelo Antonioni)
- 1995: Die Gebrüder Skladanowsky
- 1997: The End of Violence
- 1999: Buena Vista Social Club
- 2000: The Million Dollar Hotel
- 2002: Ten Minutes Older (segment)
- 2003: The Soul of a Man
- 2004: Land of Plenty
- 2005: Don't Come Knocking
- 2008: Palermo Shooting
- 2008: 8 (segment)
- 2011: Pina
- 2014: The Salt of the Earth
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wim Wenders.
- Amptelike webtuiste
- Wim Wenders in die Internet-rolprentdatabasis