Windows 7
Windows 7 is 'n weergawe van Windows, ontwikkel deur Microsoft. Die eerste weergawe het in 2009 verskyn. Windows 7 is in ses variante beskikbaar:
- Starter (vir netboeke)
- Home Basic
- Home Premium
- Professional
- Ultimate
- Enterprise (vir groot maatskappye)
Deel van die Microsoft Windows-familie | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Microsoft | ||
Webblad | http://windows.microsoft.com/windows-7 | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | 22 Julie 2009inligting] | [|
Huidige weergawe | Service Pack 1 (6.1.7601)[1][2] (22 Februarie 2011 ) [inligting] | |
Bronkodemodel | Geslote bron / Gedeelde bron | |
Lisensie | Eiendoms-kommersiële sagteware | |
Kerntipe | Windows NT | |
Platforms wat ondersteun word | IA-32 en x86-64 | |
Voorafgegaan deur | Windows Vista (2007)[3] | |
Opgevolg deur | Windows 8 (2012) | |
Ondersteuningstatus | ||
Hoofstroom ondersteuning het op 13 Januarie 2015 geëindig.[4][5] Uitgebreide ondersteuning eindig op 14 Januarie 2020.[4][5] | ||
Verdere leesstof |
Verwysings
wysig- ↑ (en) Mike Nash (14 Oktober 2008). "Why 7?". The Windows Blog. Microsoft. Besoek op 1 September 2014.
- ↑ (en) "Announcing Availability of Windows 7 and Windows Server 2008 R2 SP1". Microsoft. Besoek op 9 Februarie 2011.
- ↑ Thadani, Rahul (6 September 2010). "Windows 7 System Requirements". Buzzle (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2017. Besoek op 27 Februarie 2014.
- ↑ 4,0 4,1 "Microsoft Support Lifecycle". Support (in Engels). Microsoft. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 20 Februarie 2012.
- ↑ 5,0 5,1 (en) Rose, Stephen L (14 Februarie 2013). "Windows 7 RTM End Of Support Is Right Around The Corner". Springboard Series Blog. Microsoft. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2013. Besoek op 27 Maart 2013.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Windows 7.
- (en) Amptelike webwerf