Winnie Lightner
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Winnie Lightner (17 September 1899 – 5 Maart 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Life of the Party (1930), Manhattan Parade (1931), Side Show (1931), en Dancing Lady (1933).
Winnie Lightner | |
Geboortenaam | Winifred Josephine Reeves |
---|---|
Geboorte | 17 September 1899 |
Sterfte | 5 Maart 1971 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1929: Gold Diggers of Broadway
- 1930: The Life of the Party
- 1930: Hold Everything
- 1930: She Couldn't Say No
- 1931: Manhattan Parade
- 1931: Side Show
- 1931: Gold Dust Gertie
- 1931: Sit Tight
- 1932: Play Girl
- 1933: Dancing Lady
- 1933: She Had to Say Yes
- 1934: I'll Fix It