Witelskloofpas
Die Witelskloofpas is 'n bergpas op 'n grondpad suidsuidwes van Clanwilliam wat die N7 nasionale pad en die R365-streeksroete deur die Swartberg verbind. Die pas bereik 'n hoogte van 487m en 'n maksimum helling van 1:7.
Witelskloofpas | |
Ligging | Suidsuidwes van Clanwilliam |
---|---|
Maksimumhelling | 1:7 |
Hoogte | 487 m |
Oppervlak | Gruis |
Pad | Verbind N7 met R365 |