Wladikafkaz
Wladikafkaz (Russies: Владикавказ; Osseties: Дзӕуджыхъӕу, Dzæwdžyqæw) is die hoofstad van die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Terek-rivier geleë, aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte. Die bevolking in 2013 was 308 285.
Wladikafkaz Владикавказ Дзӕуджыхъӕу | |
---|---|
Stad | |
Die ligging van Noord-Ossetië in Rusland | |
Koördinate: 43°01′N 44°39′O / 43.017°N 44.650°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Noord-Ossetië-Alanië |
Stigting | 1784 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Dzantijef |
Oppervlak | |
• Totaal | 220 km2 (80 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 308 285 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://vladikavkaz-osetia.ru/ |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Eksterne skakels
wysig- Wladikafkaz (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wladikafkaz.